• Sylvia Pienaar

    Wow, baie dankie vir die patrone, love it!!!

  • Maryna Goosen

    Het julle nie enige patrone van die Waterfall Truie wat nou so in die mode is nie (Breipatroon).

  • rena angel

    Pragtig kan nie wag om hekelpenne en breinaalde bymekaar te kry nie. Dankien Sarie dat jy op die tye wanneer n mens of liewer myne se gemoed op sy laagste is altydvir ons iets gee om na uit te sien.

  • Susan Brand

    Dankie vir die mooi patrone! Maak die hande sommer kriewelrig! Is daar nie ook patrone van die moulose truitjies wat nou so in die mode is! Asb!

  • marchelle Salida

    Your team is so creative, I am always so excited to see what they come up with next.

  • Mari Blignaut

    Sarie baie dankie vir die petrone dit is lekker om weer brei en hekel patrone te sien, het julle nie mooi hekel patrone van ‘n oorbloes nie asseblief dit is nou so in die mode sal baie graag so ‘n patroon wil he.

  • Marietta Van Der Linden

    Ek kry hierdie Sarie Kreatief nerens in Pretoria nie, ek het vir die eerste keer hiervan te hore gekom in die Junie Sarie wat ek reeds gekoop het – LW sonder die Sarie Kreatief. Kan ek asb net die die Sarie Kreatief aankoop, en hoe gaan ek te werk om dit te kry? Ek wil nie nog ‘n Sarie koop nie. Ek stel voor dat Sarie in die toekoms hul lesers in maand voor die tyd bewus maak van hierdie spesiale uitgawes wat net saammet sommige Saries in uitgesoekte winkels beskikbaar sal wees, sodat ons op die uitkyk kan wees daarvoor.

  • Mandy vd Merwe

    Ons soek dringend na die Sarie Kreatief tydskrif hier in Windhoek – Namibie. Kan julle nie asb plan maak om dit vir ons na CNA te stuur nie! Ons jeuk ook om te brei!

  • Carmen van Heerden

    Duisende dankies Sarie! Gaande oor die patrone, die kreatiewe siel in my sal nooit rus nie! Hoop daar sal in die toekoms nog uitgawes wees van "Sarie kreatief".

  • Jeanette Pickford

    Dit lyk alles so mooi maar ek soek patrone vir beenies asseblief

  • Magda Booysen

    Ek het al oral gesoek vir Sarie Kreatief, en kan dit nerens kry nie. (CNA, Hyperama, Spar, Pick a Pay, in verskillende voorstede van Sandton ,Florida en Lenasia)

  • Marna Botes

    Ek is opsoek na ‘n breipatroon vir ‘n hondejassie, ek het ‘n Engelse Boeldog wat baie koud kry!

  • Anriëtte Leipoldt

    Ek soek patrone wat gebrei word vir Barbiepoppe, First Love ensovoorts.
    Help asseblief.

    Anriëtte Leipoldt

  • Lana Kendall

    Met julle mooi patrone, juk ‘n mens se vinger. Besef dan dat ‘n dag nie genoeg ure het nie! Dankie vir puik tydskrif

  • Veronice Voogt

    Baie dankie Sarie,dis voorwaar ‘n groot bederf om so ‘n uitstekende uitgawe te sien,net jammer dis so skaars,het al Pta plat geloop en julle bestel vorm kan nie aanlyn ingevul word nie,ons is nie meer gewoond aan papaierwerk nie(hahaha) Maar so baie dankie! Ek is 26 jaar oud en het myself geleer hekel,en is nou op ‘n missie om te leer brei ook!! Baie dankie vir die motivering!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Arlene Pieterse

    Ek is mal oor die hekelpatrone veral die in die nuwe, My Inspirasie-Kreatief boekie, van SARIE Junie 2011, met Jo op die voorblad!!! Ek hekel laat dit gons…ek ek het gesien van die dames het in hul kommentaar gevra vir hekelpatrone vir mussies, Beret en Beenies!!! ASSEBLIEF!!! Dis so duur innie winkels en as mens kan, hoekom dit nie self hekel nie(met die hulp van ons gunsteling tydskrif, SARIE, natuurlik!! SARIE, jy is my gunsteling!!! :-) !

  • Anne-Marie j v Rensburg

    Ek is mal oor die Sarie kreatief. soek truitjies vir honde. Soek ook oortruie vir kleintjies van 1 jaar af. Hulle wil tog so alles dra wat mamma het veral moulose oopknoop truie. Dankie waardeer. My hande wikkel.

  • elise labuschagne

    Ek is gek na die breipatrone, ek wil veral die duffel baadjie vir n kleinding brei.Ek verstaan gladnie die afrikaanse patrone is dit miskien beskikbaar in engels. Ek sal dit so waardeer as ek miskien die hele boekie in engels kan koop

  • Trudie du Plessis

    Ek kyk elke dag as ek in Stellenbosch Square se Pick and Pay is of die 2 tydskrifte daar is maar die bestuurder se vir my hulle moes dit terugstuur na die drukkers omdat die kode op die boek nie ingelees het op die skandeerders nie. Wat is die huidige posisie?

  • rita j v vuuren

    ek is opsoek na n trui patroon wat in landbouweekblad verskyn het.Maar ongelukkig kan ek nie die datum onthou waneer die verskyn het nie. Ek het my patroon ongelukkig verloor . Ek weet nie hoe om te maak om die patroon weer op te spoor nie. Ek sal dit baie waardeer as iemand my dalk daarmee kan help. Die patroon was met kabels gebrei en moet omtrent een jaar of twee jaar terug wees .Ek sal dit baie waardeer as iemand my kan help .

  • Esmarie van Eeden

    Goeie dag, ek is regtig op soek na patrone vir seuntjie truie. Ek sal dit baie waardeer as julle vir my kan help met patrone of waar ek daarna kan soek.

    Die mosaik kombers is volgende op my lys, so baie dankie vir die patroon

    Baie dankie

  • Miemsie Clark

    Ek is maar ‘n beginner met hekel maar ek hou daarvan om valletjies om waslappe te hekel. my moeder het ‘n boek gehad vir Beginners en die boek het voete gekty ek wil net meer leers oor steke en ander eenvoudige patrone..ek wil so graag ‘m borslppie hekel maar weet nie hoe om te begin nie. as daar iemand is wat my kan help met ‘n basise patroon…moeder is nie meer hiernie het ek maar meer tyd met sulke goedtjie spandeur.. Baie dankie..

  • Joekie Ludik

    Pragtige patrone, baie dankie ek gaan definitief van hulle gebruik

  • Jackie

    Bja danki vi di patrone, ek is opsoek na ‘n kabel trui patroon asb, as iemand my dalk kan help met een. Bja danki.

  • Lucy Maree

    Ek is raadop gesoek – google, biblioteek, boekwinkels gefynkam op soek na ‘n breipatroon vir my kleindogter van 4jr. Sy hou so baie van perde en ek wil graag vir haar ‘n trui brei met ‘n perdmotief op. Ek het toe haar Pappa nog ‘n klein seuntjie was ‘n patroon in die Living & Loving gekry van ‘n hobbleperdjie maar dit weggemaak toe my kinders groot geword en ek moes verhuis.
    Hoop iemand kan help!

  • RIA SNYNAN

    goeie dag,dis so lekker om te sien daars nog mense (MANS EN VROUENS) .wat nog brei en hekel.
    kan iemand asb help.DAAR WAS DIE MOOISTE PATROON VAN ONDERBAADJIE IN DEMMIMBLOU
    in die Sarie van 22 Mei 1996.kry die patroon nerens.HELP ASB.

  • Rina Potgieter

    ek was nou vir ses weke in die bed met ‘n voet operasie. En het vir my ‘n king bed kombers gehekel in blokkies vorm van * 30cm groot. Ek kan nie wag om heel temal klaar te maak nie.

  • Madelaine Smit

    Goeie middag 13 September 2011

    Ek is dringed opsoek na breipatrone vir beertjies of hassies.

    Baie dankie
    Madelaine

  • Mariet Flock

    Ek is op soek na baba booties brei patrone, kan iemand help a,s,b.

  • Kobie Botha

    Lekker om te sien dat daar nog so baie kreatiewe mense is – hou jou hande besig en bly uit die kwaad! Ek is dringend op soek na hekel en breipatrone vir hanger oortreksels – asseblief as enige een kan help sal ek baie waardeer Kobie

  • Heleen

    kan iemand asseblief vir my se waar ek sagte katoen tou kan koop om waslappe mee te brei.
    helee

  • Elsie

    Ek is op soek na brei en hekelpatrone. Dit is my stokperdjie. Enige patrone is welkom.

  • Lettie Wolfaardt

    Ek hekel graag krale doilies en is op soek na patrone , dun gare en glaskrale! Kasn iemand my dalk help? Baie Dankievir julle lekker handwerk patrone!!

  • Ester

    Ek is op soek na breinaalde wat iemand nie meer wil gebruik nie. Sal daarvoor betaal. Noem prys.

    Dankie by voorbaat

    Ester Byleveldt
    0845149441

  • Frieda

    Ek is op soek na ander groottes van die Wolsagte tuniekrok patroon wat op bl 19 is.

  • Barbara

    Hi daar ek is opdoek na n maklike hekel patroon vir ‘n baba truitjie en booties asb. dankie ek sal dit baie waardeer. my e/mail is srmachattie@yahoo.com

    lekker dag vir almal
    Barbara

  • Elria le Roux

    Help asb, dringend opsoek na gebreide of gehekel BOLERO PATROON, het my Sarie wat die patroon in gehad het per ongeluk tussen die ander leesstof vir die ouetehuis gegee, ek hekel en brei vir ekstra inkomste, is `n pensionaris en dit maak darem gaatjies toe. Kyk ook gereeld uit vir nog bylae van Sarie oor hekel en brei, hoekom so skaars, ek is versot daarop. By voorbaat dank. E A le Roux ( Elria )

  • marietjie

    ek het jare gelede ‘n gehekelde trui uit ‘n tydskrif gemaak al die pante is aanmekaar en in kortbeen gedoen
    Dit lyk amper soos fishermans rib wanneer dit klaar is. Kan iemand dalk help. My patroon het soek geraak en ek wil baie graag weer vir my so ‘n trui hekel. Dankie vooruit. Marietjie

  • Sproetjies

    Dankie. Ek is op soek na ‘n bedsokkie patroon. Hekel of Brei maar kom nie reg nie. Jul het nie dalk een nie

  • connie

    kinders reken dis tyd dat ouma begin brei. op soek na oulike breipatrone vir dogters en seuns en dames en mans asb tog.

  • Magerette Strydom

    Ek is op soek na Aghaanse hekel patrone en tegnieke as iemand dalk vir my kan help asseblief.

  • Benita

    Ek is op soek na ‘n truipatroon wat in Sarie 2 Maart 1994 was. Dis ‘n ligte trui van katoen. Kan iemand my dalk met die patroon help? Ek het net ‘n gedeelte vd patroon. Baie dankie!

  • Adriana Murray

    Ek is opsoek na ‘n breipatroon vir ‘n driekwart jas met ‘n hoed gebrei met Elle Tweed Aran in twee kleure (room en ligte olyf). Ek het die patroon in ‘n tydskrif raakgesien maar kan ongelukkig nie onthou in watter tydskrif dit was nie. Was dit moontlik in Sarie? Ek vermoed dit was in 2008 – 2010 herfs/winter seisoen. Hoop iemand kan my help asseblief.

  • LOUWRA FOURIE POLOKWANE

    Groot asseblief……opsoek na breipatrone vir seuns en dogter, ouderdom 6 to 8 jaar.

    Kan maar bietjie modern wees en verkieslik vir die seuns ‘n V nek.

    Baie dankie

  • sciemipreatte
  • Celia du Plessis

    More,
    Ek is op soek na ‘n breipatroon vir bed sokkies vir Pa, kan julle my help asb.

  • Julandy

    Ek is opsoek na n brei patroon vir n truitjie vir my bokkie hondtjie. Baie dankie

  • Chris Vermeulen

    Ek soek mans wat brei en dit geniet. Wie kan my help met ‘n paar telefoonnommers?

  • Susan Greeff

    Het julle dalk vir my beipatrone in afrikaans vir serpe, hoede, handskoene en sokkies

  • Cahy du Plessis

    Ek is opsoek na brei patrone vir Hoedjies vir kinders en grootmense en Truitjie vir my bokkie ( miniatuur doberman) hondjie. Grooet asb ek brei hoedjie vir babas vir welsyn en wil nou vir kinders en grootmense ook brei vir welsyn. Groot asb kan julle help

  • Adeleen

    ek soek afrikaanse beripatrone vir breimasjien. Kan iemand my dalk hep. Al die patrone hier is pragtig.
    Dankie

  • F MöLLER

    Ek soek na ‘n pynappel hekelpatroon vir ‘n toiletstel.
    As iemand kan help asb.

    Faks 051 – 448 4030

  • Rozelle

    Sarie het gedurende 2011 ‘n brei patroon publiseer vir ‘n mantel en handskoene. Grys van kleur. As iemand die patroon het, kan jy dit asb vir my email na rbronkhorst@webmail.co.za

  • Mev Erlina Van Aswegen

    kan u asb vir my truie email van die nuutste modes soos baadtjies soos Waterfall truie.

    ek sal dit so waardeur.

    baie dankie

  • Annatjie Pepler

    Goeie naand. Ek is opsoek na ‘n brei patroon vir ‘n toilet sitplek oortreksel. Is daar ‘n kans dat jy my kan help daarmee, asb?

    Annatjie

  • Celine Rust

    Ek is opsoek na die baba 21 Duffelse Baadjie (bl 38 en 39) van SARIE kreatief 2011, ek het bl 27 maar het die res verloor, baie dankie.

  • Serina van Wyk

    Hallo ek is op soek na n patroon vir gehekelde jas met lang moue en blomme voor op gewerk dit lyk na katoen draad kan iemand help baie dankie Serina van Wyk

  • Amour Slabbertevreden

    Ek is op soek na n boleropatroon vir n dogtertjie van 10jaar sal so bly wees as iemand my kan help.
    Dit is wonderlik om al die mooi goed te sien wat mens met jou hande kan maak, bewonder die mense wat dit uitdink!!!! dankie dat julle dit plaas vir ons ander om te maak!

  • AltaKruger

    Ek is op soek na breipatrone vir dames oortrek truie s/m/l of 10/12/14 groottes
    Ek sal dit vreeslik waardeer as iemand my kan help asb. Waardeer dit baie. Ek sal ook posgeld betaal as iemand dit per pos wil stuur of anders kan dit net na my email adres gestuur word- chrispiejo1@gmail.com
    Groetnis
    Alta Kruger

  • Ronel Erasmus

    Het jul nie maklike patrone vir bedsokkies nie.

  • Loekie vd Merwe

    Ekis opsoek na die nuwe "mode serp" patroon (gehekel) watlyk asof dit "laag op laag" is (kantagtig). dankie byvoorbaat

  • Magda Ross

    Dis mooi patrone! Julle kan my nie help met triutjie patrone vir my bokkiehondjie nie groot asbl? Ek sal dit baie wardeer.

  • Cecile

    Boodskappie aan Magda Ross: Jy soek ‘n patroon vir jou bokkiehondjie: Ek het 1x in biblioteek ‘n boek raakgesien: Jakkies vir Brakkies. Dalk kan jy daar ook gaan kyk?

  • lenie pieterse

    ek is op soek na gehekelde en gebreide patrone vir hangeroortreksels

  • Ria

    ek soek n hekel patroon vir hoedjies vir dogtertjies a.s.b.

  • Belinda vd Merwe

    Hi daar,

    Ek is dringend opsoek na ‘n materiaal patroon om ‘n oortreksel te maak vir my SPEED QUEEN wasmasjien, as iemand dalk kan help.

    Byvoorbaat Dankie

  • Ruanda Toerien

    Ek is besig om n baadjie te brei volgens julle patroon van 10 Augustus 2012.Ek brei dit volgens die patroon.Die moue is hopeloos te nou en as ek dit wyer brei gaan die wol definitief nie genoeg wees nie.Kan iemand vir my laat weet of daar nog iemand is wat dalk daarmee gesukkel het,want ek weet van nog iemand wat besig is om dit te brei.Baie dankie.

  • Roxie

    Plaeinsg you should think of something like that

  • Caren Rowe

    I received Sarie Kreatief – 2nd Edition Winter & Summer pattern book as a gift from a friend. The patterns in this edition just wanted me to go out and buy wool and cotton and start knitting. I have one problem though, that I battle with reading a pattern in Afrikaans. Is there perhaps any chance that I can obtain some of the patterns in English. I would like to knit the following:

    Pattern No 7218;
    Patterns as per the edition: 7, 8, No 12; 13; 14; 15; 17; 18; 19 and no 21 crochet blocks.

    I am prepare to buy these patterns in English.

    Many thanks and I love your Magazine!

  • Joey Coetzee

    Ek soek asseblief ‘n Engelse patroon vir die Springbokembleem om op ‘n klein truitjie te brei.
    Kan iemand help.

  • Annalize

    Ek is dringend op soek na baba hekelpatrone, vir rokkies en pakkies, en skoentjies, van prem tot 1 jaar, asb as enige iemand my kan help email my fostersa@iburst.co.za

  • annekie

    Alles lyk so mooi , ek is asseblief opsoek na doilie patrone – al wat ek sien is die prente maar nie die patrone nie – help asseblief

  • SARIE
  • mariska norval

    hi julle ek soek `n brei patrone vir `n pop wat maklik is en gou kan brei. mariska

  • nike schuhe selber gestalten

    Perhaps The lord desires american to a few absolutely wrong buyers before getting to getting together with the most appropriate one, to make sure whenever we then finally fulfill the personal, deal with find out how to just be gracious.
    nike schuhe selber gestalten http://www.nikeschuheherrende.com/

  • Antoinette

    Hi, wie kan help asb ek is opsoek na patrone vir dogtertjies:-
    lap-skoentjies en laphoedjies

  • Joey Young

    Ek soek dringend hekel patrone vir kinder truie. Wil ‘n paar truie hekel en aan ‘n plaaslike kinderhuis gee. Sal regtig waardeer as iemand dit vir my kan epos. Dankie.

  • Rika van Dyk

    Ek is op soek na breipatrone vir pop. In my kinders se kleintyd, het ons dit die "First Love" pop genoem. Kan iemand dalk help

  • Lezelda Faul

    Kan iemand my asb dringend help met hekelpatroon vir babasandaaltjies?