Laai jou gratis kerskaartjies af

Deur Lounette Fourie en Anita Rabie, SARIE - Desember 2010

Laai jou gratis kerskaartjies af Foto’s: Ryno Galery

Maak hierdie Kersfees jou eie kerskaartjies

Laai die PDF met die Kerskaartjies hier af - klik op 'Voorbeeld van Kerskaartjies' hier regs.

Die ronde plekmatjie (sowat R35) is van Tassels & Treasures. Die balle (R249 vir 26) is van Game. Stoel is stilis se eie.

Verwante artikels

Kommentaar

  • Hoekom is daar nie aflaai skakel? Ek kry dit nie, sou tog graag wou.

    22ste Des. 2011, 09:24
  • Ek kry nie die Kerskaartjies oopgemaak nie-kan iemand my help asb?

    13de Des. 2011, 11:01
  • Sal baie graag die kaarjies wou aflaai maar kry dit nie reg nie.

    12de Des. 2011, 18:32
  • Sal ook baie graag die kaartjies wil aflaai, maar sukkel ook.

    18de Nov. 2011, 23:33
  • kry nie gratis kerskaartjies afgelaai nie. weet nie wat ek verkeerd doen nie maar kry dit net nie reg nie.

    18de Nov. 2011, 10:18
  • Baie oulik

    15de Des. 2010, 15:56
  • Geseënde Kersfees

    13de Des. 2010, 14:07
  • Dis pragtig - baie dankie.

    7de Des. 2010, 15:54