Maak dit self: Kleurryke blommetjies
Foto’s: Rhyno Galery
Brei hierdie kleurryke blommetjies.
Laat jou lapel blom en brei dié kleurryke blommetjies in ’n kits.
Grootte
4 – 5 cm in deursnee
Benodigdhede Oorskiet-breidraad (verkieslik dubbeldraadkatoen); 4-mmbreipenne; stopnaald; haakspeldjies.
Brei só
Heg 45 steke aan. Brei 2 rye en heg af, maar los ’n lang stuk draad. Steek dié draad deur die naald en werk rygsteke op die aanhegrand. Trek effens in en rol op om ’n blommetjie te vorm. Werk ’n paar oorhandsteke sodat lae aanmekaar bly. Werk speld vas.
Verwante artikels
-
'n Klassieke voorkoms vir 'n blompatroon rok
SARIE - Mei 2010
Vir geniepsige winterdae is handskoene van leer of sweedsleer die ideale afronding.
-
Hekelpatroon vir teemus
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 3
"'Ouma-sjiek' is terug, maar meer modern as tevore," sê Chassie Post, Amerikaanse leefstylredakteur. Haal dus daardie hekelpenne uit en begin
-
Maak só denim-rose en -madeliefies
SARIE Augustus 2011
Maak uit die oorskiet lappies van jou opgeknipte denimbroek blomme en blare wat jy op 'n tafeldoek vaswerk.
-
Selfmaak: 'n Sak van tou
SARIE - November 2010
Maak self 'n sak van tou
-
Selfmaak: Hartjie-teemus
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Maak jou eie hartjie-teemus.
-
Selfmaak: Somer-serp
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 4
Maak jou eie somer-serp.
















Kommentaar
Hanlie Hammond het gesê:
Hi daar Dit lyk pragtig, maar is dit moontlik vir ,n groter prenthie? Groete Hanlie Hammond Sandton
6de Nov. 2011, 19:45