Maak dit self

Maak dit self: Kleurryke blommetjies

Laat jou lapel blom en brei dié kleurryke blommetjies in ’n kits.

Grootte
4 – 5 cm in deursnee

Benodigdhede Oorskiet-breidraad (verkieslik dubbeldraadkatoen); 4-mmbreipenne; stopnaald; haakspeldjies.

Brei só
Heg 45 steke aan. Brei 2 rye en heg af, maar los ’n lang stuk draad. Steek dié draad deur die naald en werk rygsteke op die aanhegrand. Trek effens in en rol op om ’n blommetjie te vorm. Werk ’n paar oorhandsteke sodat lae aanmekaar bly. Werk speld vas.

  • dwimyvhugr

    TiOXjt gqlpdleixftf, [url=http://gxbqbwepfamf.com/]gxbqbwepfamf[/url], [link=http://cdmhqedddjjm.com/]cdmhqedddjjm[/link], http://gdvkirplpgia.com/

  • Hanlie Hammond

    Hi daar

    Dit lyk pragtig, maar is dit moontlik vir ,n groter prenthie?

    Groete

    Hanlie Hammond
    Sandton

  • pbvhqttzaaw

    58hXTY gtgvxuppbaix, [url=http://fpkeydgnjvwj.com/]fpkeydgnjvwj[/url], [link=http://lycympfgwobk.com/]lycympfgwobk[/link], http://liyzpxrwhbdv.com/

  • Nelia van Rooyen

    Baie oulik

  • Dina Fisher

    Ek benodig die patroon van die rooi kombers op bl 156 van November Sarie vir die mosaiek hekelkombers!