sr1001dekor_4_
Maak dit self

Versier met verf

*Draai die bottel tot die verf in mooi patrone geloop het.

*Gooi oortollige verf uit en keer om op ‘n ou koerant totdat al die verf uitgeloop het.

*Vee bottelnek gereeld skoon.

*Gebruik in ‘n vaal kol in jou huis.

*Dit lyk ook mooi as tafelversiering pleks van blomme.

Wenk:

Glasverf gee ‘n deurskyn-effek.

Koop dit by stokperdjiewinkels.

 

  • Tina van der Vyver

    Kan julle dalk bietjie meer spesifiek wees oor die tipe verf? Ek het die instrukies mooi gevolg.. hier is my resultaat. Nie heeltemal wat ek ingedagte gehad het nie!