FOTO Ryno

FOTO Ryno

Dekorstories

Moderne idees met doilies

Almal van ons het sekerlik ’n gehekelde doilie wat vergete in ’n laai lê. Hier is ’n paar planne om dit mooi en modern te gebruik.

1. Werk dit met fyn steke op n kussing vas vir n kantagtige voorkoms.

FOTO Ryno

FOTO Ryno

 

2. Versier n voorskoot daarmee deur dit op die bors van die voorskoot vas te werk.

sr0911dekor (1)

 

3. Maak n kunswerk daarvan. Werk dit op n stuk bruin linne vas en strek die linne oor n kunstenaarsdoek. Kram aan agterkant vas met kramgeweer.

FOTO Ryno

FOTO Ryno

 

4. Laat druk dit op materiaal vir n nostalgies-moderne tafeldoek.

sr0911dekor (6)

 

5. Fotostateer dit op gekleurde papier en trek boksies of boeke daarmee oor of gebruik dit as geskenkpapier.

FOTO Ryno

FOTO Ryno

Lees nou

Kiskenades

’n Plan met ’n ottoman

Brei ’n trendy flamink-kussing