Gesoek, gevind

SARIE - Januarie 2011

Liefdesbankie. Droom saam met jou Valentyn van ver plekke. Sit gemaklik op ’n bankie van herwonne hout en handbedrukte kussings.Langs water is altyd romanties, maar so ook ’n stil plekkie in jou tuin.

Hou maar net jou oë oop en jy sal beloon word met die heerlikste dekor-vondste.

Kommentaar