Uit die bloute

Deur Anita Rossouw + Lounette Fourie, SARIE Januarie 2010

Foto’s: Ryno

Sit-sit-blou. Blou pas perfek by aardse hout. Versier ’n muur met blou borde en borduurrame waaroor jy blou sis span.

Alles is blou! Kalm koelte is in die kol vir elke kamer in jou huis

Kommentaar