Ekstra pakplek

Deur Anita Rossouw en Lounette Fourie, SARIE - Februarie 2009

Ekstra pakplek Foto’s: Verskaf Galery

Vinnige wenk vir meer rakspasie in jou huis.

Dis ’n veelsydige rak wat gebruik kan word as ’n kamerverdeler, in die kombuis vir glase en ander breekgoed, ’n mini-biblioteek of selfs ’n klerekas waar jy jou skoene en klere kan uitstal. Die styl van die rak smelt goed saam met feitlik enige dekorstyl. Wit rak op wiele (R3 735), In House Furniture.

Kommentaar

Web Development by FormFunction