Heeljaar-tuingids

Deur Anita Rossouw en Lounette Fourie, SARIE - Februarie 2010

Heeljaar-tuingids Foto’s: Verskaf Galery

Nuut op die boekrak is Tuinmaak in Suid-Afrika deur die jaar deur Marianne Alexander

Beginners én ervare tuiniers sal die boek geniet. Vir elke maand word die tuintake volledig vir elke streek uiteengesit.

Die kombuis- en vrugtetuin word ook maand vir maand behandel en jy weet wat is in blom. Dis met baie mooi kleurfoto's geïllustreer en is propvol inligting en wenke.

Beskikbaar deur Random House/Struik, R179,95.

Galery

  • Tuinmaak in Suid-Afrika deur die jaar
  • Tuinmaak in Suid-Afrika deur die jaar

Kommentaar