Laat jou ligte blom

SARIE - Mei 2010

Blomme het die vermoë om meeste mense se dag onmiddellik op te vrolik.

Daarom is dit seker nie vreemd dat blom-ontwerpe een van die gewildste tendense is wat weer en weer sy verskyning maak nie.

Tans is dit een van die grootste tendense vir die toekoms. Daarom het Eurolux, invoerders van lampe en skerms, dit op 'n subtiele en smaakvolle manier in hul lampskerms gebruik, sodat jy met die klik van 'n skakelaar jou plek van rus kan laat blom.

Besoek Eurolux by www.eurolux.co.za of kontak 011 608 2970 of 021 528 8400.

Galery

  • Lampskerms wat blom
  • Subtiele blompatroon
  • Blompatroon in wit

Kommentaar

Web Development by FormFunction