Maak jou eie plekmatjie vir Moedersdag
Foto’s: Ryno, Rodger February Galery
Letters en woorde kan kunswerke uit eie reg wees. Maak vanjaar se Moedersdag vol mooi woord-herinnerings. Maak jou eie plekmatjie met dié mooi gedig.
KOM SIT AAN
Maak ’n plekmatjie deur ’n mooi prent of geskrif op ’n gekleurde A3-vel te fotostateer. Laai die ontwerp af deur op die pdf.dokument regs onder die foto te klik en dit af te laai.

Op die foto regs:
Agtergrond-materiaal is Botanica Gem (van R350 p.m., BTW uitgesluit), Design Team. Woorde op plekmatjie deur Lou-Ann Stone, geïnspireer deur die gedig “Ma” van Antjie Krog.
Verwante artikels
-
Die beste Moedersdag ooit
SARIE - April 2011
Bederf jou ma dié Sondag met al hierdie oulike idees!
-
Hoe maak ek bow ties en won ton-pakkies?
SARIE KOS Lente 2009
-
Kersfees: Maak jou eie Kersboom van karton
SARIE - Desember 2009
Maak eenvoudige Kersbome van karton. Versier met als wat blink en mooi is. Hier is die aanwysings en die diagram.
-
Maak 'n Advent-kalender só
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 2
Tel die dae af! Laat Pa en die kinders jul eie Advent-kalender van stewige karton maak.
-
Maak jou eie klei-juwele
SARIE - April 2010
Deel die gees van Paasfees en dra 'n voëltjie-hangertjie om jou nek wat jy self gemaak het. So doen jy dit.
-
Maak jou voorportaal mooi met dié stensil
SARIE Januarie 2010
Kalm blou is in die kol vir elke kamer in jou huis. Gebruik hierdie stensil om 'n indruk te maak in jou voorportaal. Laai dit maklik af en ons wys jou hoe om dit te gebruik.


















Kommentaar
Lindi van SARIE Woon het gesê:
Charmaine, SARIE Woon kom een maal per jaar uit – die volgende uitgawe sal 3 November op straat wees. Ek het met ons verspreidingsafdeling gesels – op hierdie stadium sal jy die Woon in Langenhovenpark in die P&Pay kry. Ons is baie opgewonde oor die volgende een – tans besig daarmee. Laat weet ons dadelik as jy dit nie in die winkels in November by julle sien nie. Groete!! Lindi Projekbestuurder WOON
20ste Mei. 2010, 11:22charmaine het gesê:
Hoe gereeld kom woon uit, ek het die november uitgawe en moedeloos gekyk vir die volgende een! Watter winkels gaan dit versprei in Bloemfontein, ek woon in Langenhovenpark.
13de Mei. 2010, 13:02