Model-materiaal
Die supermodel en sakevrou Iman se materiaalreeks, Iman Home, is nou in Suid-Afrika te kry.
Dit is in twee ontwerpe, naamlik "Urban Eclectic" en "Modern Glamour" beskikbaar. Hertex het die eksklusiewe regte bekom om dit in Afrika te versprei. Gaan besigtig dit by jou naaste Hertex-vertoonkamer, bel die hoofkantoor by 021 914 3390 of besoek www.hertex.co.za


















Kommentaar