Nuwe Mr Price Home

Deur Lounette Fourie, SARIE November 2011

Nuwe Mr Price Home Foto’s: verskaf Galery

ʼn Groot, splinternuwe Mr Price Home het sopas sy deure oop gemaak in die nuwe vleuel van die Sandton winkelsentrum.

Die besonderse uitleg van die winkel is baie verbruikers vriendelik en maak dit maklik om alles raak te sien en by te kom. Rakke is nie hoër as menshoogte nie en elke afdeling is duidelik gemerk bv. eet, slaap, ens. In dié winkel is daar werklik iets vir elke aktiwiteit in die huis en ook keuses vir verskillende smake. Besoek dit gerus in die Sandton winkelsentrum, (4e vlak, Suid Oostelike hoek).

Hier is 'n voorsmakie:

   
   
   
   
   

Galery

  • love_rsa_01.jpg
  • love_rsa_02.jpg
  • love_rsa_03.jpg
  • love_rsa_04.jpg
  • love_rsa_05.jpg
  • love_rsa_06.jpg
  • love_rsa_07.jpg
  • love_rsa_08.jpg
  • love_rsa_09.jpg
  • love_rsa_10.jpg
  • love_rsa_11.jpg

Kommentaar

  • 10 uit 10 vir jou erna - ek sien meer afrikaanssprekende mense in hierdie winkel as engelssprekendes!!!

    10de Feb. 2012, 08:58
  • so maklik, maak jou eie kussings en verf daarop wat jy wil he!

    9de Des. 2011, 14:29
  • Ag dis so lekker kan Ellisras in Limpopo ook nie een kry?

    24ste Nov. 2011, 11:19
  • jammer dat Mr.Price Home nie voorsiening maak vir Afrikaanssprekende mense nie ons versier ook ons huise maar wil nie Engelse woorde soos home, sleep, dream ens. gebruik nie

    23ste Nov. 2011, 20:47