Organiese pottetuinboek
Maak nie saak hóé groot jou tuin of patio is nie: Deur in potte te plant is dit maklik om die ontwerp van jou tuin te verander deur die potte rond te skuif soos die seisoene wissel. 'n Mens kan boonop byna enigiets in potte plant. The Organic Container...
Maak nie saak hóé groot jou tuin of patio is nie: Deur in potte te plant is dit maklik om die ontwerp van jou tuin te verander deur die potte rond te skuif soos die seisoene wissel. 'n Mens kan boonop byna enigiets in potte plant.
The Organic Container Gardener's Bible (Joanna Harrison, Struik, R194) gee onder meer wenke oor hoe om 'n organiese pottetuin te maak sodat jy bv. heeljaar 'n verskeidenheid groente en kruie sal hê. Dis te koop by die meeste groot boekwinkels.
Verwante artikels
-
'n Eksklusiewe uittreksel uit Dave Pepler se boek, Immergroen
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 3
Lees die eksklusiewe uittreksel uit sy nuwe boek: Klein katedrale van die veld
-
’n Skone blaadjie
SARIE - April 2010
Dis Aardedag vandag (22 April 2010). Reeds jare lank kry skoonheidshuise inspirasie uit die natuur. Nou gee hulle ook terug aan die aarde en gemeenskappe – en sorg só dat skoonheid báie meer as veldiep is.
















Kommentaar