Slaapkamer-weelde

Deur L Fourie & A Rabie, SARIE - April 2010

By @home en @homelivingspace kan jy nou alles denkbaar vir 'n luukse slaapkamer koop: Van die bed en die kopstuk tot alles waarmee 'n mens 'n bed opmaak – selfs die matras!

Die toppunt van luuksheid is die Margaret Muir-bedlinne-reeks, wat eksklusief by uitsoektakke beskikbaar is. Dit is van 100% perkale en met die fynste borduurwerk versier. Dis beskikbaar in verskillende groottes – dis net 'n plesier om tussen sulke beddegoed in te kruip.

Besoek www.home.co.za en kyk wat is alles in hul winter-katalogus.

Verwante artikels

Kommentaar