Soete klanke deur die huis
Begeer jy musiek in elke vertrek van jou huis, maar onooglike luidsprekers en drade sit jou af?
Hier's raad: Daar's nou plafonluidsprekers wat nes plafonliggies (versteekte downlighters) lyk! Benewens dit is daar hope klank-alternatiewe om in jou spesifieke behoeftes te voorsien. So koop maar daai CD!
Kontak Soft Illusion Audiovisuals by 083 412 8895 of stuur e-pos na carl@softillusion.co.za



















Kommentaar