Towermure

Deur Anita Rossouw en Lounette Fourie, SARIE - Maart 2009

Towermure Foto’s: verskaf Galery

Nou kan jy feitlik enige materiaal van jou keuse in muur "papier" laat omskep.

Fabcote verwerk dit deur dit op 'n papierbasis te lamineer. Die materiaal kan selfs ook behandel word om dit vlekweerstandig te maak. Fabcote bied 'n omvattende diens, van kwotasie tot installasie. Skakel 011 477 4701 of besoek www.fabcote.co.za.

Verwante artikels

  • Maak jou voorportaal mooi met dié stensil

    Maak jou voorportaal mooi met dié stensil

    SARIE Januarie 2010

    Kalm blou is in die kol vir elke kamer in jou huis. Gebruik hierdie stensil om 'n indruk te maak in jou voorportaal. Laai dit maklik af en ons wys jou hoe om dit te gebruik.

Kommentaar

  • That's cool that people are able to take the home loans and it opens completely new opportunities.

    26ste Mei. 2011, 09:45