FOTO Michael la Grange

FOTO Michael la Grange

Dekorstories

#SARIEkrismis: Versier jou borde só!

Soos jy al in die winkels kan sien, is Kersfees om die draai! En wat beter as om jou eie borde te versier vir die feesete? Versier jou wit borde al om die rand met ’n vinielplakker. Die plakkers (pryse wissel na gelang van ontwerp) is verskaf
deur Root 360. Kyk dié video en ons wys jou hoe
:

Lekker versier!

Lees nou

VIDEO: Maak ’n lig van ’n ou fles