FOTO Ryno

FOTO Ryno

Dekorstories

10 blompotte – nuut & uniek!

Oktober is die mooiste, mooiste maand … en geen vertrek mag sonder ’n mooi bos vars blomme wees nie. Die winkels is vol interessante blomhouers en dit is ’n goeie idee om gedurig jou versameling potte aan te vul. Ons het ’n paar nuwes opgespoor wat selfs mooi sal lyk sonder blomme, of met net ’n enkele blaar. 

Groepeer saam

Blou en geel is ’n treffende kombinasie. Meng verskeie fatsoene en kleure potte, maar hou jou blomme eenkleurig. Snuffel op vlooimarkte of in tweedehandswinkels vir interessante potte, veral gekleurde glas.

woon-open_004

FOTO Ryno

 

1. Vaas van geslypte glas met ’n geoksideerde voorkoms (R995), Isabelina

 

2. Houtvaas op ’n voetstuk (R975), Isabelina

ZHE312-wood-fluted-vase-on-white-foot

FOTO Isabelina

 

3. Aquario-glasvaas R695, Isabelina

 

4. Rooi porseleinvaas (R259,99), Mr Price Home

Redvase

 

5. Geel enkelblompotjie (R49,99), Mr Price Home

yellow budvase

6. Ronde groen glasvaas (R149), H&M

hmprod

FOTO H&M

 

7. Metaalvaas (R229), H&M

Image 1

FOTO H&M

 

8. Handgemaakte metaalvaas (R1 295), Weylandts

Weyl

FOTO Weylandts

 

9. Handgeblaasde okerkleurige glaspot (R1 495), Weylandts

 

10. Handgeblaasde liggrys glaspot (R595), Weylandts

SARIE-kosredakteur Herman Lensing maak ’n broodblompot. Kyk dié video om te sien hoe:

Wat is #TuindagSA?

Dit vind plaas op Sondag, 9 Oktober, en is ’n geleentheid om jou tuin of selfs enige tuin saam met geliefdes en vriende te vier! Nooi hulle om saam met jou te kuier.

Besoek Garden Day vir meer inligting oor Tuindag. Maak seker om die hutsmerk #TuindagSA te gebruik wanneer jy foto’s van jou Tuindag-vieringe deel.

Besoek ook Garden Day SA se Facebook -blad en volg @gardendaysa op Twitter en Instagram vir lekker tuindag-wenke.

FOTO @garden

FOTO @gardenSA

Lees nou

Nie net vir die voëls nie

Dis ’n nuwe maand! Laai jou Oktober-kalender hier af!

6 wenke om ’n groentetuin te maak

Hou jy van mooi tuine? Dan sal jy mal wees oor die Kaapstadse Blommeskou van 27 – 30 Oktober – lees HIER meer.

Blommeskou Instagram