SKERMGREEP YouTube

SKERMGREEP YouTube

Maak dit self

TUINDAG: Maak jou eie brood-blompot!

Op Sondag 9 Oktober gaan Suid-Afrika sy heel eerste nasionale Tuindag vier! Oor die hele land kan vriende, familie en geliefdes saam kuier in hul tuine, op hul balkonne en in botaniese tuine.

En ’n gesellige kuiertafel maak net dié geleentheid nog lekkerder! SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, wys jou hoe om jou eie brood-blompot te maak – spesiaal vir #TuindagSA.

Wat is #TuindagSA?

Sondag 9 Oktober is ’n geleentheid om jou tuin of selfs enige tuin saam met geliefdes en vriende te geniet! Nooi hulle om saam met jou te kuier.

Besoek Garden Day vir meer inligting oor Tuindag. Maak seker om die hutsmerk #TuindagSA te gebruik wanneer jy foto’s van jou Tuindag-vieringe deel.

Besoek ook Garden Day SA se Facebook -blad en volg @gardendaysa op Twitter en Instagram vir lekker tuindag-wenke.

FOTO @garden

Nóg stories spesiaal vir jou eerste #TuindagSA:

6 wenke om ’n groentetuin te maak

5 tuinwenke vir lente

Maak tuin uit die kombuis

3 voordele van tuinmaak

Hou jy van mooi tuine? Dan sal jy mal wees oor die Kaapstadse Blommeskou van 27 – 30 Oktober – lees HIER meer.

Blommeskou Instagram