‘Suidooster’ se Herschel vertel: ‘Jy vind drama in die alledaagse lewe’
In ‘Suidooster’ dien Herschel Prinsloo (vertolk deur Emile Hager) tronkstraf uit vir die moord op sy pa, Craig. Hy is wederregtelik skuldig bevind en gevonnis vir hierdie gruwelmoord.