SARIE gesels met ‘Stralend’ se Fafa: ‘Jy is genoeg!’
In kykNET se nuwe mooimaakreeks ‘Stralend’, transformeer Angelique Gerber die lewens van 12 vroue saam met stilis Francois de Klerk, oftewel Fafa.