SARIE Nuwe gesig-wenner Alynah vertel: ‘Dis elke meisie se droom. . .’
Om ’n tiener te wees, is nie aldag maklik nie. Tog is dit deel van grootword en die uitdagings wat jy in die gesig staar, gaan jou help op jou pad na volwassenheid.