Vanes-Mari oor hoogste swem in die wêreld: ‘Ek sien uit om te groei’
Die beeldskone Vanes-Mari du Toit was nog altyd ’n bok vir sports, maar sy het onlangs ’n uitdaging aanvaar wat selfs vir haar ’n bietjie bewerig maak.