‘Vetkoekpaleis’ se Boeboe soek liefde in nuwe program: ‘Ons gaan groot pret hê!’
In die 90’s het Boeboe en haar mense Suid-Afrikaners laat lê soos hul lag in die skreeusnaakse ‘Vetkoekpaleis’.