’n Pil vir die pyn: Die beste benadering tot pynmedikasie
Verskillende pynstillers help vir spesifieke soorte pyn. Neem jy dus parasetamol vir inflammatoriese pyn, kan jy dit dalk net sowel los. Dié vinnige oorsig van beskikbare middels kan jou help om die regte een te kies.