Is jou verhouding net ’n gewoonte of regtig ware liefde? Só weet jy
Dis voorheen ‘rebound’-liefde genoem – ’n nuwe verhouding kort ná ’n vorige een gesneuwel het – en is nie veel kans gegun nie. Nou sê kenners, ja, dit kan inderdaad werk.