EKSKLUSIEF: Boer Francois en sy Vanessa trou: ‘Tweede kanse kom van God af’
Soos ’n moderne sprokie het die land toegekyk hoe Boer Francois en sy Vanessa verlief en verloof raak. Dit was nie sonder drama nie, maar vandag is die twee gelukkig getroud.