Sondagpannekoek
Hierdie pannekoek het my pa vir ons Sondagaande ná kerk gebak. Die sous is my byvoegsel, want ’n knertsie voor jy gaan slaap is mos lekker!
Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!