Alles wat jy moet weet van die twee kante van Luan Jacobs in ‘Diepe Waters’
Die talentvolle Luan Jacobs, wat ’n rits films, TV-reekse en verhoogproduksies agter sy naam het, maak op Maandag 20 Mei sy eerste verskyning in ‘Diepe Waters’. Maar sy karakter is nie wie kykers dink hy is nie. . .