‘Wyfie’ se Karla vertel: ‘Ek het amper die grot vernietig voor die reeks begin het!’
Showmax se universiteitsdrama, ‘Wyfie’ is sopas genomineer vir die Outstanding Use of Locations by die Global Production Awards, aangebied deur Screen International.