Verhoudings: Kan die tweede keer gelukkiger wees?
Vriende en familie sal sê bly weg! Tog gaan baie mense terug na ’n eks. Is dit gedoem of het so ’n verhouding ’n tweede kans? Kenners sê.