Ivan en Donnalee se eerste dramareeks binnekort op kykNET
Die aarde het ’n jaar nodig om een keer om die son te beweeg. In daardie twaalf maande kan geweldig baie, bitter én soet, gebeur.